Tuesday, September 26, 2006

Ek, Casper, Darryl, Riaan, Jp.
Daar was vyf in die middag toe son begin sak. en in die middel was hul enigste voorraad. Hopeloos te min vir die verbyskurende tyd. Iemand sou moes sterf. Maar wie...?

3 comments:

Johnny said...

shot grootleeu.

Johnny said...

Hehehe, ek weet presies wat jy bedoel.

Johnny said...

Nee, ek dink ni hy sal ooit nie..