In die verbete stryd teen alles in jou
is daar iets in jou en jy in iets.
Deur draaiende geboue
In 'n tydstip van angs
Staan nuwe lewe voor jou
en verdryf alle vrees van godloosheid.
Besoek ook http://JohnnyMalgas.blogspot.com
Besoek ook http://JohnnyMalgas.blogspot.com
No comments:
Post a Comment